Sean Murray (akteur)

Sean Murray
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Sean Harland Murray
Geboorte 15 November 1977 (1977-11-15)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sean Murray (gebore 15 November 1977) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente This Boy's Life (1993) en Hocus Pocus (1993), en in die televisiereekse Harts of the West (1993) en NCIS (2003).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search